Description
88 Motor-plakkers 🚗
🚗 Rev jou belonings aan! Hierdie A4 vinielvel is vol vrolike motors: ‘n rooi renmotor van bo af gesien, ‘n pienk motortjie, ‘n blink pers sportmotor, ‘n groen karretjie met ‘n eekhoring agter die stuur, ‘n geel Lamborghini-styl wa, ‘n blou motor met ‘n superheld in ‘n rooi kappie en ‘n skoon blou karretjie vol seepborrels. Die plakkers sê “Welgedaan!”, “Jy maak my baie TROTS!”, “Ek is baie trots op jou!” en “Geweldig mooi!”. 🏁 Perfek vir werkboeke, toetse en taakkaarte, en ‘n gunsteling by motorgekke van alle ouderdomme. ⭐






















Shop all












