120 Afrikaans Stickers | Bees/Bye : Ongelooflik!

R50,00

120 Bye-plakkers 🐝 🐝 Laat die klaskamer gons van aanmoediging! Hierdie A4 vinielvel is vol vrolike bytjies: een met ‘n strik, een met ‘n emmertjie, ‘n sterk bytjie met bokshandskoene, ‘n bytjie in ‘n pragtige blommehuisie en nog baie meer. 🌸 Die plakkers sê “Ongelooflik!”, “Baie mooi!”, “Pragtige werk!”, “Uitstekende gedrag!”, “Mooi werk!” en “Pragtig!”. Ideaal vir die belooning van goeie werk én goeie gedrag in werkboeke, op toetse en op taakkaarte. 🍯

SKU: A0240
Category: ,

Description

120 Bye-plakkers 🐝

🐝 Laat die klaskamer gons van aanmoediging! Hierdie A4 vinielvel is vol vrolike bytjies: een met ‘n strik, een met ‘n emmertjie, ‘n sterk bytjie met bokshandskoene, ‘n bytjie in ‘n pragtige blommehuisie en nog baie meer. 🌸 Die plakkers sê “Ongelooflik!”, “Baie mooi!”, “Pragtige werk!”, “Uitstekende gedrag!”, “Mooi werk!” en “Pragtig!”. Ideaal vir die belooning van goeie werk én goeie gedrag in werkboeke, op toetse en op taakkaarte. 🍯

Additional information

Product Type

Stickers & Decals

Range

Reward & Themed Stickers

Language

Afrikaans

Audience

Neutral